Jaarboeke

Vakdidaktiek van Rekenaartoepassingstegnologie 400


 
Modulekode VRG 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Algemene en besondere doelstellings van tik: historiese ontwikkeling van die tikmasjien, die onderwyssituasie vakonderwys (die tikleerling die tikonderwyser), tiklokaal, leerproses, tikproses, eerste onderrig in tik, ontwikkeling van spoed en noukeurigheid, ortodidaktiese hulpverlening, keuring van handboeke, individuele verskille by leerlinge, toetsing en meting, foutontleding, inoefening van ‘n vaardigheidsvak. Die lesstruktuur-organisasie algemeen, werkskemas, roosterbeplanning, blindtik vir die leerkrag. Onderwyshulpmiddele: Gr 8 - 12.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences